Category Archives: Afrikaans

Vir alles wat nie in die ander kategorië pas nie.

Kom ons vertaal tog wordpress.com in Afrikaans?

Die mense van wordpress.com wil graag vir ons wordpress blogge in Afrikaans gee, maar hulle praat nie die Taal nie. Kom ons help hulle om die vertaling tog in hierdie millenium klaar te maak? Blaai na die vertaling blad en vertaal so paar stringe Ingels. Daar is minder as 4000 stringe om te vertaal, so […]

Om WordPress in Afrikaans te vertaal

Jy kan jou WordPress installasie in Afrikaans vertaal. En nee, dis nie so moeilik soos wat jy dink nie. Ek sal gou-gou die stappe hier vir jou verduidelik (sal net werk vir mense wat ftp toegang tot hul webruimte het): 1. Kry die Afrikaanse .mo dokument vir WordPress in die hande. Blaai na Afrikaanse vertaling […]

Om te blog in Afrikaans

Ek is een van daai mense wat heeltemal goed regkom in ‘n paar ander tale, maar wat maar net nooit ‘n gelyke vir Afrikaans kon raakloop nie. Ek laaik Afrikaans. Ek praat, sing, droom, dink en vloek in Afrikaans. Maar tot nou toe kon ek nog nooit lekker in Afrikaans blog nie! Ek hoop dat […]