About

Wie is nafi? Maak dit saak? Seker nie rerig nie.

nafi (altyd kleinletters)  is maar net ‘n jan rap van Suid Afrika. nafi hou van AL die mense van Suid Afrika, selfs Bok van Blerk. Maar nafi hou e-spesjallie van Afrikaanse mense. En Afrikaanse mense, in nafi se boek, is enigiemand wat meer van Afrikaans weet as net ‘n paar vierletter skelwoorde.

Lewer Kommentaar

Required fields are marked *
*
*

%d bloggers like this: