Comments on: Om WordPress in Afrikaans te vertaal

By: jeevadotnet
Werk nie

By: Jeeva
Werk nie, het alles probeer.

define (’WPLANG’, ‘af’); — op jou site = tik fout

dit is:

define(’WPLANG’, ‘af’);

Tweedens, jy sê -

“gooi die .mo dokument in die wp-includes/languages/”

wp-config.php sê -

“language must be installed to wp-content/languages.”

so ja, enige idees?

By: Cornelius
Hallo Nafi,

Baie dankie vir jou moeite en kort veduideliking.

Ek het ‘n probleem in die sin dat ek nie die af.mo kan aflaai nie. Beide die aflaai van af.po en af.mo laai die leer af.po af.

Kan jy dalk help asb?

By: nafi
Ja en nee. Ek gebruik die WordPress spasie omdat dit gratis is en ek twyfel of ‘n blog oor Afrikaanse WordPress vertaling vir my gaan geld maak.

Ek sien dat ‘n redelike gros Afrikaanse Bloggers ook hierdie gratis ruimte gebruik, en hulle het tien teen een ook Afrikaans gekies as die taal waarin hulle skryf, toe hulle aan die begin aangesluit het.

As genoeg van ons darm PROBEER om ‘n Afrikaanse weergawe hier beskikbaar te kry, dan sal dit gebeur. Dis relatief eenvoudig om die vertaalde weergawe vir ons almal beskikbaar te stel. Maar iemand moet darm vra daarvoor (en die vertaling doen, natuurlik)

Ek besit ‘n paar webwerwe, het selfs al Blogger gebruik (moenie vir iemand sê as jy my ou blog opspoor nie, seblief!).

Ek het eers so twee maande terug besluit dat WP nou ‘n vlak van ontwikkeling bereik het wat vir my sin maak om mee webwerwe te bou. WordPress is sedert weergawe 2.x loshande voor die ander blog sagteware daar in die eter.

Maar ek was vieslik verras oor die gebrek aan ‘n Afrikaanse vertaling vir WP. Toe vertaal ek maar self, op my eie. (nou sal die res van julle ouens maar verlief moet neem met ‘n paar buitengewone nuutskeppings, soos “Piekiekiek” vir die Engelse “Thumbnail Image”, etc.)

Ek hoop daar sal binnekort vertalings in al die ander Suid-Afrikaanse tale gedoen word. Dit vat ‘n paar uur, en is nou wraggies nie breinsjirurgie nie!

By: alleman
Goed verduidelik.  Maar ek sien jyself gebruik wordpress.com en nie nou eie installasie van WordPress nie.   Ek skat as jy by wordpress.com blog is daar nie veel wat jy kan doen nie, of hoe?